no credit card required  No credit card. No commitment.
 5000 plus G2 reviews  5000+ G2 reviews
Company logo

Agriserve

Agriserve


Agriserve's financial review

Employees

18


Agriserve information

Agriserve Commodities is ‘n privaat, vooruitstrewende landbou maatskappy in Suid-Afrika wat daarna streef om deur ‘n groot verskeidenheid van aanpasbare dienste in elke landbou produsent se toekoms en vooruitgang te belê. Ons wortels is stewig geanker in die landbou industrie en spog met ‘n span spesialiste wat beskik oor ‘n ryk geskiedenis, agtergrond en raamwerk van kommoditeitsdienste aan versk...
Agriserve Commodities is ‘n privaat, vooruitstrewende landbou maatskappy in Suid-Afrika wat daarna streef om deur ‘n groot verskeidenheid van aanpasbare dienste in elke landbou produsent se toekoms en vooruitgang te belê. Ons wortels is stewig geanker in die landbou industrie en spog met ‘n span spesialiste wat beskik oor ‘n ryk geskiedenis, agtergrond en raamwerk van kommoditeitsdienste aan verskaffers, produsente en eindverbruikers van landbou kommoditeite. Hierdie dienste word spesifiek aangepas volgens elke rolspeler se behoefte. Agriserve bestaan uit ‘n span met ‘n groot liefde en passie vir landbou, graanbemarking, menseverhoudings en ondervinding van ongeveer 20 jaar in die graan bedryf. Die missie en visie van Agriserve is om die effektiwiteit, doeltreffendheid en deursigtigheid van die Graan Bemarking en Safex Verskansing tussen produsent, eindverbruikers en vervoerkontrakteur so aangenaam en gerieflik as moontlik te maak. Agriserve Commodities slaag daarin om die landbou- en markomgewing se norm deur tip-top tegnologiese- en praktiese oplossings te verander en te verbeter. Hierdie doeltreffendheid word gerugsteun deur ons strategiese verhoudings met verskeie multinasionale graanverhandelingshuise, uitnemende diensverskaffers in plaaslike vervoer kontrakteurs en vertroue en ondersteuning van ons plaaslike graan produsente.Gepaard met die bogenoemde streef Agriserve Commodities deurentyd om te herinvesteer in administrasie prosesse en tegnologie om spoedige inligting en terugvoer aan alle belanghebbendes te verskaf. Ons span spesialiste en toegewyde personeel bied ‘n groot verskeidenheid van kommoditeitsdienste wat insluit:Fisiese Graanverhandeling: Safex Verskansing & RisikobestuurKunsmisverhandelingVoervoer & MakelaryOesversekeringProteïen BronverhandelingKommoditeitskonsultasie

Agriserve industries

Graanverhandeling
Lewendehawe verhandeling
Safex verskansing
Logistiek

Agriserve's financial review

Employees

18

Employees

Commodity Trader
Commodity Trader
Ward Councillor
Store Executive

Prospect on LinkedIn

Find verified emails and direct dial mobile numbers of contacts on LinkedIn, and sync them with your CRM instantly
Download ExtensionRepresents linkedin prospector
Browse Apollo's Directories

Why our clients choose Apollo

“Apollo completely changed the game for us. It allowed us to identify relevant targets that are ready to scale and reach out to them at the exact right time.”
Image of Erik Straub

Erik Straub

Head of Product, Kickfurther

“Using Apollo.io, we've solved the biggest problem for every business, the lead problem. We are now constrained by sales time and no longer lack interested prospects.”
Image of Michael Transon

Michael Transon

CEO, Victorious

Apollo gives you all the company insights you need

Free to get started, easy to add your whole sales team, commit to monthly or annual plans. We make it easy to get started.