no credit card required  No credit card. No commitment.
 5000 plus G2 reviews  5000+ G2 reviews
Company logo

FlinkVind

FlinkVind


FlinkVind's financial review


FlinkVind information

FlinkVind is gestig deur twee Afrikaanse entrepreneurs wat sterk glo in besigheidsetiek. Ons het besef Afrikaans is besig om uit te sterf en ons wil dit graag verhoed. Ons word gereeld goue berge beloof, maar sonder bevestiging of betroubare verwysings. Op reis na nuwe omgewings, is dit ‘n uitdaging omdat besighede se betroubaarheid onbekend is. Ons droom was om ‘n Afrikaanse besigheidsnetwerk te ...
FlinkVind is gestig deur twee Afrikaanse entrepreneurs wat sterk glo in besigheidsetiek. Ons het besef Afrikaans is besig om uit te sterf en ons wil dit graag verhoed. Ons word gereeld goue berge beloof, maar sonder bevestiging of betroubare verwysings. Op reis na nuwe omgewings, is dit ‘n uitdaging omdat besighede se betroubaarheid onbekend is. Ons droom was om ‘n Afrikaanse besigheidsnetwerk te ontwikkel waar ALLE verbruikers met gemoedsrus, op ‘n Internasionale-vlak, besighede kan kontak. Daarmee gepaard wil ons graag Suid-Afrikaanse entrepreneurs in die buiteland ondersteun.Ons het dus aan die konsep gekom van FlinkVind: ‘n vinnige, betroubare netwerk wat Nasionaal en Internasionaal beskikbaar is. Die keuringsproses vir besighede sluit onder andere in betrokke eienaars met streng etiese en morele waardes in. Ons bied dan die verbruikers die opsie om besighede te gradeer, asook kommentaar te lewer, oor hul ondervinding met hierdie besighede. Ander verbruikers kan hierdie dus as verwysing gebruik voordat hulle ‘n besluit neem.

FlinkVind industries

Marketing & advertising
Advertising services

FlinkVind's financial review

Prospect on LinkedIn

Find verified emails and direct dial mobile numbers of contacts on LinkedIn, and sync them with your CRM instantly
Download ExtensionRepresents linkedin prospector
Browse Apollo's Directories

Why our clients choose Apollo

“Apollo completely changed the game for us. It allowed us to identify relevant targets that are ready to scale and reach out to them at the exact right time.”
Image of Erik Straub

Erik Straub

Head of Product, Kickfurther

“Using Apollo.io, we've solved the biggest problem for every business, the lead problem. We are now constrained by sales time and no longer lack interested prospects.”
Image of Michael Transon

Michael Transon

CEO, Victorious

Apollo gives you all the company insights you need

Free to get started, easy to add your whole sales team, commit to monthly or annual plans. We make it easy to get started.